Queen Anne's Revenge

'n Illustrasie van Queen Anne's Revenge uit 1736.

Queen Anne's Revenge was 'n skip uit die vroeë 18de eeu. Dit is die bekendste daarvoor dat dit gebruik is deur Edward Teach, 'n seerower wat bekender was onder sy bynaam, Swartbaard. Dit is onseker waar en wanneer die skip gebou is.[1]

  1. "The Pirate Ship's Journey - Queen Anne's Revenge Project". www.qaronline.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2018. Besoek op 8 Mei 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search